Slagting van Boetsja

Beeld van ‘n video wat deur die Nasionale Nuusagentskap van Oekraïne gepubliseer is wat glo wys hoe burgerlikes in Boetsja deur Russiese soldate vermoor is.

Die slagting van Boetsja verwys na 'n reeks vermeende oorlogsmisdade wat in April 2022 in die Oekraïense stad Boetsja aan die lig gekom het, nadat die Russiese weermag tydens die Russiese inval in 2022 in Oekraïne uit die besette gebied noord van Kijif onttrek het.

Beeldmateriaal en getuienisse wys daarop dat Russiese troepe Oekraïense burgerlikes tereggestel het.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search